Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here praat.Hy woon hoog in die hemelen Hy lewe vir altyd.Sy Naam is Heilige God, en Hy sê:“Ek woon in die hoë hemel,in die heilige hemel,maar Ek is ook by die mensewat nederig is,by mense wat weethulle is onbelangrik en niks.Ek gee vir hulle nuwe lewe.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:15 in konteks