Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 52:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar kom ’n boodskapper oor die berge.Dit is mooi om te sien hoe hy hardloop.Hy kom sê daar sal vrede wees.Hy bring goeie nuus,hy kom sê die Here sal sy volk red.Hy kom sê vir Sion: “Jou God is Koning.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 52

Kyk Jesaja 52:7 in konteks