Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 50:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die dienaar van die Here sê:“Die Here het vir my geleer om goed te praat.Ek weet wat om te sê sodat mensewat moeg is, weer sterk kan voel.Die Here laat my elke oggend wakker worden Hy maak my ore oopsodat ek goed kan luister.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 50

Kyk Jesaja 50:4 in konteks