Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 50:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het na julle toe gekomom julle te help.Hoekom was daar niemand nie?Ek het julle geroep.Hoekom het niemand geantwoord nie?Dink julle Ek kan julle nievrymaak nie?Dink julle Ek is nie sterk genoegom julle te red nie?Julle moet dit weet:Wanneer Ek kwaai praat,dan word die see droog,en die riviere word ’n woestyn.En dan het die visse nie water nie,hulle vrek en stink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 50

Kyk Jesaja 50:2 in konteks