Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het die Here baie kwaad geword vir sy volk.Hy het sy hand uitgesteek en hulle geslaan.Die berge het gebewe,en die lyke van die mense het soos vuilgoed in die strate gelê.Maar die Here hou aan om hulle te straf.Hy bly nog kwaad vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:25 in konteks