Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense straf wat jou verdruk,hulle sal hulle eie liggame se vleis moet eet.Hulle sal dronk word van hulle eie bloed,soos mense dronk word van nuwe wyn.Hulle sal weet Ek is die Here wat jou red,Ek is jou Bevryder,Ek is die Sterk God van Jakob.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:26 in konteks