Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 46:2-5 Bybel vir Almal (ABA)

2. Altwee gode het geval,hulle kan self niks dra nie,en die mense vat hulle wegna ’n ander land.

3. “Nageslag van Jakob,Israeliete wat nog lewe, luister na wat Ek sê.Ek het julle gedra vandat julle gebore is.

4. Ook wanneer julle oud en grys is,dan sal Ek julle nog dra.Ek het julle gemaaken Ek sal julle dra,ja, Ek sal julle dra en Ek sal julle red.

5. “Wat dink julle, wie is soos Eken wie kan doen wat Ek doen?Wat dink julle, wie is soos Ek?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 46