Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 46:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. “Bel en Nebo, die godevan die mense van Babel,het geval, hulle is dood.Ander mense sit die gode op diere,en die diere dra swaar.

2. Altwee gode het geval,hulle kan self niks dra nie,en die mense vat hulle wegna ’n ander land.

3. “Nageslag van Jakob,Israeliete wat nog lewe, luister na wat Ek sê.Ek het julle gedra vandat julle gebore is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 46