Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir Kores gestuurom te doen wat Ek wil hêen Ek maak al sy paaie gelyk.Hy sal my stad weer bouen hy sal my mense laat terugkom,my mense wat nou in ander lande is.Niemand sal hom betaal om dit te doen nie.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:13 in konteks