En Ek sê vir Koreshy moet my skape, my volk, oppas.Hy sal doen wat Ek wil hê hy moet doen.Hy sal vir Jerusalem sê:Die mense moet jou weer bou,en hy sal vir die tempel sê:Hulle moet jou fondamente weer bou.”