Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê my dienaar het die waarheid gepraat,en alles sal gebeur wat my boodskappers gesê het.Ek sê vir Jerusalem:Daar sal weer mense in jou woon,en Ek sê vir die stede van Juda:Mense sal julle weer bou.Jerusalem is nou net ’n hoop klippe,maar Ek self sal Jerusalem weer bou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:26 in konteks