Julle was opstandig, julle het baie sonde gedoen,maar Ek het dit alles laat verdwyn soos ’n miswolk.Kom terug na My toe,want Ek het julle vrygemaak.