Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 43:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat,die Here wat julle vrygemaak het,die Heilige God van Israel,Hy sê:“Ek het ’n man gestuurom die stad Babel aan te val.Ek het dit gedoen om júlle te help.Die mense van Babel sal huil,hulle sal op hulle skepe klim en vlug.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 43

Kyk Jesaja 43:14 in konteks