Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 43:10 Bybel vir Almal (ABA)

My volk, julle is die mensewat weet wie Ek is,julle is my dienaars,Ek het julle gekies.Ek het dit gedoensodat julle sal weet wie Ek is en My sal gloen sal verstaan.Daar was nie ’n ander godvóór My nie,en daar sal nie ’n ander godná My wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 43

Kyk Jesaja 43:10 in konteks