Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 43:1 Bybel vir Almal (ABA)

Maar, Israeliete, nageslag van Jakob,nou sê die Here,Hy wat julle gemaak het:“Julle moenie bang wees nie,want Ek maak julle vry.Ek het julle geroep,Ek het julle name genoem,julle is Myne.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 43

Kyk Jesaja 43:1 in konteks