Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 41:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Al die mense wat woonin die ver lande by die see,al die volke,julle moet stilblyen julle moet luister na My!Julle moet gereedmaaken nader kom en praat.Ons moet saam praaten hoor wie is reg.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 41

Kyk Jesaja 41:1 in konteks