Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 40:9 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Jerusalem,mense van Sion,julle moet die boodskappers weeswat die goeie nuus bring.Julle moet hoog op ’n berg klimen hard skree.Julle moenie bang wees nie,julle moet vir die stede van Juda sê:“Hier kom julle God!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 40

Kyk Jesaja 40:9 in konteks