hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Daardie dag sal sewe vroue een man grypen vir hom sê:“Trou asseblief met ons.Ons sal ons eie kos eet en ons eie klere maak.Ons wil ’n man hê,sodat die mense ons nie meer spot nie.”

2. Daardie dag sal al die plante mooi en vol saad wees,die plante wat die Here laat groei.Die Israeliete wat nog lewe,sal bly wees oor al die mooi vrugtewat hulle kan eet.

3. Die mense sal sê almal in Jerusalem wat nog lewe,is gewyde mense.Die Here het die gewyde mense se namein sy boek geskryf.

4. Die Here sal die vroue in Jerusalem skoon was,hulle sal nie meer vuil wees nie.Hy sal die Regter weesen Hy sal die moordenaars uit Jerusalem uithaalsoos wanneer iemand silwer smelt en die grond uithaal.

5. Dan sal die Here in die dag ’n wolk bringen Hy sal in die nag rook bringen ook die lig van ’n vuuroor elke plek in Jerusalem,elke plek waar mense woon en bymekaarkom.Daar sal ’n afdak wees wanneer die Here komna die mense toe in Jerusalem.

6. Die afdak sal hulle beskerm sodat hulle nie brand nie,en dit sal hulle ook beskerm teen storms en reën.