Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 39:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia was bly daaroor, en hy het vir die boodskappers van koning Merodak-Baladan alles gewys wat hy in sy stoorkamers gebêre het: die silwer en die goud, die balsem en die skoon olyf-olie, en ook sy hele wapenkamer, ja, alles wat in sy stoorkamers was. Hiskia het vir die boodskappers alles gewys wat in sy paleis en in sy hele land was.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 39

Kyk Jesaja 39:2 in konteks