Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 38:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die son is al klaar laag, en die skaduwee op die trappe van die sonwyser van Agas wys dat dit laat is, maar Ek sal die skaduwee tien trappe laat teruggaan.”Die skaduwee het tien trappe teruggegaan en dit het gewys dat die son weer hoog in die lug is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 38

Kyk Jesaja 38:8 in konteks