Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 38:5 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy het gesê Jesaja moet vir Hiskia gaan sê: “Ek, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het jou gebed gehoor en Ek het jou trane gesien. Ek sal jou nog 15 jaar laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 38

Kyk Jesaja 38:5 in konteks