Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:33 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê Ek, die Here, hierdie woorde oor die koning van Assirië:“Hy sal nie in hierdie stad inkom nie,hy sal nie hier met sy pyl en boog skiet nie.Hy sal nie hier sy skild kom optel om homself te beskerm nie.Hy sal nie grond teen die stad se muur gooisodat hy oor die muur kan klim nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:33 in konteks