Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het kwaai gepraatteen die diere in die suide.Hy het gesê:“Die boodskappers van Judabring presente vir ’n volkwat nie vir hulle kan help nie.Hulle sit die presente op hulle donkiesen hulle kameleen hulle ry deur die woestynwaar dit baie gevaarlik is.Daar is leeus en slange en drake wat vlieg.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:6 in konteks