Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:26 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal die lig van die maan helder skynsoos die lig van die son,en die lig van die sonsal sewe maal sterker skyn.Die lig sal so sterk weessoos die lig van sewe dae saam.Dan sal die Heredie seerplekke van sy volk toedraaien Hy sal die kneusplekke gesond maak,die plekke waar Hyhulle geslaan het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:26 in konteks