Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle vra nie vir Mywat julle moet doen nie,maar julle gaan na Egipte en julle vravir die farao dat hy julle moet beskerm.Julle dink julle sal veilig weeswanneer Egipte julle beskerm.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:2 in konteks