Julle het gesê:‘Nee, ons vlug op perde,ons sal op vinnige perde ry.’Daarom sál julle vlug,maar die mensewat vir julle wil vang,sal vinniger as julle ry.