Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sê vir die profete:“Julle moenie kykwanneer die Here vir julle wyswat sal gebeur nie.Julle moenie luisterwanneer Hy sê wat reg is nie.Julle moet vir ons dinge sêwat ons graag wil hoor,dit maak nie saakof dit nie waar is nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:10 in konteks