Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:21 Bybel vir Almal (ABA)

Want die Here kom uit sy woonplek,Hy sal nou die mense op die aarde strafomdat hulle baie sonde gedoen het.Die mense sal moet sêdat hulle ander mense vermoor het,hulle sal nie daaroor kan stilbly nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:21 in konteks