Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, so sal dit wees tussen die volke op die aarde: Die volke sal min wees. Hulle sal so min wees soos die paar trossies druiwe wat oorbly wanneer mense klaar druiwe gepluk het of soos die paar olywe wat oorbly wanneer die mense klaar olywe afgeslaan het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 24

Kyk Jesaja 24:13 in konteks