Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 23:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here was kwaad vir die mense van die stad Tirus en Hy het teen hulle gepraat.Manne op die skepe van Tarsis,julle moet huil,want Tirus is verwoes.Daar is nie meer huise nieen daar is nie meer ’n hawevir die skepe nie.Julle het dit gehoortoe julle teruggekom hetuit Kittiër-land.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 23

Kyk Jesaja 23:1 in konteks