Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dit laat gebeur,die Here wat oor alles regeer.Die mense in die stadhet heen en weer gehardloop,hulle het nie geweetwaarnatoe hulle kan gaan nie,die vyande het alles plat getrapen hulle het die mure afgebreek.Die mense het gevradat die Here hulle moet help,die Here wat woonin sy tempel op die berg,hier by die valleiwaar die Here vir die profetegewys het wat sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:5 in konteks