Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:17-18 Bybel vir Almal (ABA)

maar almal in die paleis van jou koning is skaam oor wat jy doen. Die Here sal jou nou weggooi, ver weg. Hy sal jou gryp en Hy sal jou rol totdat jy ’n ronde bol is. Dan sal Hy jou rol tot in ’n ver land, en daar sal jy sterf. Jy is trots op jou oorlogkarre, maar die vyande sal hulle verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:17-18 in konteks