Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 22:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die Here wat oor alles regeer, het gesê: “Jy moet na Sebna toe gaan. Hy is die belangrike amptenaar wat moet kyk dat alles in die paleis van die koning goed gaan. Jy moet vir hom sê:

Lees volledige hoofstuk Jesaja 22

Kyk Jesaja 22:15 in konteks