Maar hulle was vrolik en bly,hulle het beeste en skape geslag,hulle het vleis geëet en wyn gedrink.Hulle het gesê:“Kom ons eet en drink,want môre sterf ons.”