Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Assirië sal die mense van Egipte en Kus vang en wegvat, die jongmanne en die oumanne. Hulle sal kaal wees en sonder skoene, en die Egiptenaars sal skaam wees oor hulle kaal liggame.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 20

Kyk Jesaja 20:4 in konteks