Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Waarlik, U het u volk gelos, die nageslag van Jakobwant hulle probeer om waarsêers te weessoos die mense in die ooste en soos die Filistyne.Hulle klap hulle handeen probeer om die bose geeste weg te jaag,soos die mense van ander lande.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:6 in konteks