Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

21. Hulle sal wegkruip in grotte in die bergeen tussen klippe,want die Here sal kom.Hy sal die aarde skud.Almal sal bewe voor Hom, Hy is die Koning.

22. ’n Mens beteken niks.As hy nie asemhaal nie, dan sterf hy.Julle moenie dink ’n mens kan julle help nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2