Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Egiptenaars sal bang wees vir die mense van Juda. Hulle sal skrik wanneer hulle hoor van die land Juda. Die Egiptenaars sal bang wees wanneer hulle hoor wat die Here met hulle wil doen, die Here wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 19

Kyk Jesaja 19:17 in konteks