Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 19:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare in die stad Soan,die raadgewers van die farao,is dwase,hulle help nie die faraoom reg te besluit nie.Hulle kan nou nie meer vir die faraosê dat hulle slim isen dat hulle die kinders isvan die konings van lank gelede nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 19

Kyk Jesaja 19:11 in konteks