Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:9-14 Bybel vir Almal (ABA)

9. Daarom huil ek nousaam met die mense van Jaseroor die wingerd van die stad Sibma,ek huil baie tranesaam met die mense van Gesbon en Elale,want daar is nie vrugte en koringwaaroor hulle kan sing nie.

10. Daar is niks vrugte aan die vrugtebomewaaroor hulle bly kan wees nie,daar is niks in die wingerdwaaroor die mense kan sing nie.Niemand trap druiwein die parskuipe nie.Die Here sê:“Die mense sal nie meer bly weesoor die vrugte wat hulle gepluk heten oor die koring wat hulle afgesny het nie.Ek het dit gestop.

11. Ek is baie hartseeroor Moab en Kir-Geres,Ek huil soos ’n lier.

12. Die Moabiete gaanna die offer-plekke en tempelsom te bid en om baie offers te bring,maar dit sal nie help nie.”

13. Dit is wat die Here voorheen oor Moab gesê het.

14. En nou sê die Here:“Hulle het drie jaar lankswaargekry soos ’n dagloner,nou sal niemand meer dinkdat die Moabiete belangrik is nie.Min van hulle mense sal nog leween hulle sal niks beteken nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16