Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal vir die mense van Juda vra:“Sê vir ons wat ons moet doen,maak ’n plan, beskerm ons.Julle moet vir ons weessoos ’n donker skaduweewanneer dit warm is.Julle moet die mense wegsteekwat na julle toe vlug,julle moenie sê waar hulle is nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:3 in konteks