hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 15 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense in Moab roep dat die Here hulle moet help

1. Die Here is kwaad vir die Moabiete. Hy het gesê:“Die vyande het die stad Ar-Moabin een nag verwoes en afgebreek,hulle het ook die stad Kir-Moabin een nag verwoes en afgebreek.

2. Die mense van die stad Dibongaan na die tempels,hulle gaan na die offer-plekkeom te huil.Die Moabiete huil oor die stede Nebo en Medeba.Hulle het hulle hare en hulle baard afgeskeer,

3. hulle trek rouklere aan op die strate,hulle sit almal en huilop die dakke en op die oop plekke,hulle is baie hartseer,hulle wil sterf.

4. Die mense van die stede Gesbon en Elale roepen vra dat iemand hulle moet help,die mense van die stad Jahas hoor dit.Daarom bewe die soldate van Moab,hulle word moedeloos.

5. Ek is baie jammer vir die Moabiete,want hulle vlug tot by die stede Soar en Eglat-Selisija,hulle huil en gaan na die stad Lugit,hulle skree op die pad na die stad Goronajimomdat hulle land verwoes is.

6. Daar is nie meer water by die stad Nimrim nie,die gras het droog geword,daar is nie meer plante nie,niks is groen nie.

7. Daarom vat die Moabiete al hulle goeden dra dit oor die Populier-rivier.

8. Al die mense in Moab roepen vra dat iemand hulle moet help,ook die mense in die stede Eglajim en Beër-Elim.

9. Die water van Dibon is vol bloed,maar Ek, die Here, sal dit nog slegter laat gaanmet die mense van Dibon.Ek sal leeus stuur om die Moabiete aan te val,die Moabiete wat nog leween wat oorgebly het in die land.”