Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ander volke sal die Israeliete terugbring na hulle land, en dan sal die mense van die ander volke slawe en slavinne word van die Israeliete in die land van die Here. Die ander volke het die Israeliete weggevat uit hulle land, maar nou sal die Israeliete die mense van daardie volke wegvat uit hulle lande. Die Israeliete sal nou regeer oor die mense wat slegte dinge gedoen het aan die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:2 in konteks