Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 13:3-5 Bybel vir Almal (ABA)

3. Ek, die Here, het self die soldate gekiesom vir My te werk,Ek het hulle geroep om oorlog te maak,want Ek is kwaad vir Babel.Hierdie soldate weet Ek is sterk,en hulle is bly.”

4. Luister, die soldate raas op die berge,daar is baie soldate.Hulle kom uit baie lande,en hulle is bymekaar,’n mens kan hoor hulle kom.Die Here wat oor alles regeer,het soldate geroep om oorlog te maak.

5. Die Here is kwaad,daarom bring Hy soldate uit ’n ver landom sy werk te doen.Hulle sal die hele land Babel verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 13