Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 12:3-6 Bybel vir Almal (ABA)

3. Julle sal bly wees en juigwanneer julle water skepuit die Fontein van redding.

4. Julle sal daardie dag sê:“Prys die Here,sê vir almal wie Hy is,vertel vir al die volkewat Hy gedoen het,sê vir hulle Hy is belangriker as alles.

5. Sing en prys die Here,want Hy het ’n wonderlike ding gedoen.Sê dit vir al die mense op die aarde.

6. Julle wat in Sion woon,julle moet vrolik wees en juig,want die Heilige God van Israel is by julle,en Hy is sterk.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 12