Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die Here die punt van die see by Egipte droog laat word en Hy sal sy hand oor die Eufraat-rivier swaai en ’n stormwind stuur. Dan sal daar net sewe klein riviertjies oorbly, ’n mens sal deur hulle kan loop.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 11

Kyk Jesaja 11:15 in konteks