Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Min mense het oorgeblyvan die nageslag van Isai.Hulle is soos ’n boom se stamwat oorgebly het in die grondwanneer iemand die boom afgekap het.Maar uit daardie boomstamsal ’n takkie groei en dit sal vrugte dra.’n Kind sal gebore worden hy sal koning word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 11

Kyk Jesaja 11:1 in konteks