Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal die Israeliete wat oorgebly het, die nageslag van Jakob wat nog lewe, ophou dink dat Assirië hulle kan help. Dit was Assirië wat slegte dinge gedoen het aan hulle. Hulle sal weet die Here kan hulle help, die Heilige God van Israel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:20 in konteks