Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Israeliete, dit sal sleg gaan met julle.Julle is almal sondaars.Julle het baie verkeerd gedoen, julle doen net slegte dinge.Julle verwoes alles, julle wil nie naby die Here bly nie.Die Heilige God van Israel was nie belangrik vir julle nie,julle het weggegaan van Hom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:4 in konteks