Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:29-31 Bybel vir Almal (ABA)

29. “Julle bring offers vir afgodeonder die groot bome,en julle maak vir hulle tuine.Maar dit sal julle niks help nie.

30. Julle sal word soos ’n boomwanneer sy blare droog word,soos ’n tuin wat nie water kry nie.

31. Julle sterkste leiersal soos ’n stukkie tou word wat brand,en sy afgode sal die vuur weeswat hulle sal laat brand.Dan sal hulle saam brand,en niemand sal die vuur doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1